Agoniste en reseptore verantwoordelik vir die aktivering van bloedplaatjies: 'n kort oorsig
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Agoniste en reseptore verantwoordelik vir die aktivering van bloedplaatjies: 'n kort oorsig Agonists and receptors responsible for the activation of blood platelets: a brief review | |
Creator | van Rijswijk, A. W. du Toit, A. E. | |
Description | Daar is min terreine van die fisiologie wat gedurende die laaste dekade so deeglik ondersoek is as die funksies van bloedplaatjies. Hierdie belangstelling is deels toe te skryf aan die toenemende bewustheid van die belangrike rol van bloedplaatjies in die liggaam. Hulle speel nie net 'n rol in hemostase nie, maar ook in ander fisiologiese prosesse soos fagositose, inflammasie, immunologiese reaksies en interaksie met tumorselle. Plaatjie-aktivering word deur spesifieke prosesse gereguleer, maar die meganisme waardeur dit geskied, is in baie gevalle nog onbekend. Few fields of physiology have been so intensely studied in the past decade as the function of platelets. This interest is partly due to the increasing realization of the important role of platelets in the body, not only during hemostasis but in other physiological processes such as phagocytosis, inflammation, immunological reactions and interaction with tumor cells. Platelet activation is regulated by specific mechanisms, many of which are unknown. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1992-07-09 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v11i4.546 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 4 (1992); 136-141 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 4 (1992); 136-141 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/546/973
|
|
ADVERTISEMENT