Die effekte van melatonien op molekulêre vlak
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die effekte van melatonien op molekulêre vlak The effects of melatonin on a molecular level | |
Creator | Haag, M. Theron, J. J. | |
Description | Die indoolhormoon melatonien word volgens 'n bifasiese sirkadiese ritme deur die pineaalklier afgeskei. Hierdie oorsigartikel bied ’n opsomming van onlangse resultate oor: (i) faktore wat melatoniensekresie beinvloed; (ii) die bestaan van melatonienreseptore in breinweefsel; (Hi) effekte van melatonien as ’n moduleerder van dopaminergiese, noradrenergiese, GABA-ergiese en opioiedergiese neuro- oordragsprosesse; (iv) die invloed van melatonien op elektriese aktiwiteit en metaboliese snelheid van sekere breinkerne; asook (v) melatonieneffekte op hormoonafskeiding in die hipotalamus-hipofise-as. ’n Grondliggende meganisme van melatonienwerking deur middel van sikliese nukleotiede en proteienfosforilering word verder voorgestel. The indole hormone melatonin is secreted in a biphasic circadian rhythm by the pineal gland. This review presents a summary of recent results concerning — (i) factors that influence melatonin synthesis; (ii) the existence of melatonin receptors in brain tissue; (iii) the effects of melatonin as a modulator of dopaminergic, noradrenergic, GABAergic and opioidergic neurotransmitter processes; (iv) the influence of melatonin on the electric activity and metabolic rate of certain brain nuclei; and (v) melatonin effects on hormone secretion in the hypothalamic-pituitary axis. A basic mechanism of melatonin action via cyclic nucleotides and thus protein phosphorylation is presented. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1992-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v11i1.515 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 14-19 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 11, No 1 (1992); 14-19 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/515/924
|
|
ADVERTISEMENT