Die gebruik van mitochondriale DNA-ondersoeke in geregtelik-geneeskundige wetenskappe

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die gebruik van mitochondriale DNA-ondersoeke in geregtelik-geneeskundige wetenskappe The use of mitochondrial DNA (mtDNA)-investigations in Forensic Sciences
 
Creator Dawson, S. Weitz, C. Pitout, M. J.
 
Subject — — — —
Description Verskeie metodes is ontwikkel om mitochondriale DNA (mtDNA) te karakteriseer. Die aanvanklike doel hiervan was om siektetoestande te probeer koppel aan spesifieke mitochondriale afwykings. Ander moontlike aanwendings van mitochondriale tegnieke, soos die ondersoek van die filogenetiese geskiedenis en bevolkingstrukture van die menslike bevolking het direk gevolg vanuit die moederlike oorerwingseienskap wat mtDNA toon. Mitochondriale tipering toon bowenal om uiters waardevol te wees as 'n metode vir menslike identifikasie in geregtelik-geneeskundige ondersoeke. Die identifikasie van slagoffers van massarampe of -moorde is een van die uitdagendste velde in die geregtelik-geneeskundige wetenskappe. Deur gebruik te maak van geoutomatiseerde volgordebepaling met behulp van fluoresserende merkers, kan volgorde-inligting vinnig gegenereer word. Verklaring van hierdie volgordes vir geregtelik-geneeskundige doeleindes geskied deur middel van rekenaarsagteware wat volgordes vinnig met mekaar kan vergelyk, verskille tussen volgordes kan uitwys en individuele volgordes met ’n verwysingstandaard kan vergelyk. A variety of methods was developed to characterize mtDNA. The initial aim of these techniques was to try and link diseases with specific mitochondrial defects. As a result of the maternal inheritance trait of mtDNA these techniques facilitate studies of the phylogenetic history and population structure of the human population. It has been shown that mitochondrial DNA typing can be of great value for human identification in forensic cases. The identification of victims of mass-disasters or mass-murders, where human remains can be recovered only after many years have passed, is one of the most challenging fields of forensic identification. By using automated DNA sequencing with fluorescent labels, mitochondrial DNA sequences can be generated rapidly and accurately. Computer software facilitates the rapid comparison of individual and reference sequences.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1996-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v15i2.635
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 64-68 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 2 (1996); 64-68 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/635/1149
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1996 S. Dawson, C. Weitz, M. J. Pitout https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT