Suurstoftoksisiteit
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Suurstoftoksisiteit Oxygen toxicity | |
Creator | van der Westhuizen, C. A. Viljoen, M. Pitout, M. J. van Papendorp, P. H. | |
Description | Suurstof is ongeveer 200 jaar gelede ontdek en sedertdien is aangetoon dat opgeloste suurstof in die liggaam betrokke is in sekere lewensbelangrike prosesse, veral in die produksie van energie. Molekulêre suurstof kan egter in die liggaam omgeskakel word na verskeie vry suurstofradikale en toksiese suurstofmetaboliete, naamlik superoksiedanioon, waterstofperoksied, hidroksielradikaal en singuletsuurstof (“singlet oxygen”). Laasgenoemde twee metaboliete is die grootste bron van potensiele weefselskade in die liggaam. Die belangrikste subsellulêre strukture wat oorsprong gee aan toksiese suurstofmetaboliete sluit in mitochondria, plasmamembrane en die endoplasmiese retikulum. Oxygen has been discovered about 200 years ago. Since then the vital physiological involvement of oxygen in various biological processes, mainly energy production, has been established. However, in the body molecular oxygen can be converted to toxic oxygen metabolites such as superoxide anion, hydrogen peroxide, the hydroxyl radical and singlet oxygen. These toxic metabolites are produced mainly in the mitochondria, plasma membranes and endoplasmic reticulum. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1990-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v9i3.462 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 118-123 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 9, No 3 (1990); 118-123 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/462/827
|
|
ADVERTISEMENT