Ranteveldplantegroei van Klerksdorp, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Ranteveldplantegroei van Klerksdorp, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika Vegetation of the ridges of Klerksdorp, Northwest Province, South Africa | |
Creator | van Wyk, E. | |
Description | In hierdie projek word die plantegroei van die gefragmenteerde ranteveld in die Klerksdorp munisipale gebied ondersoek. Die motivering vir so ’n studie is dat hierdie gebiede bedreig word deur stedelike ontwikkeling soos nuwe residensiele gebiede, industriële ontwikkeling en ander versteurings. Hierdie plantegroeistudie vorm deel van 'n voorgestelde ekologiese basisplan vir die ontwikkeling en bewaring van hierdie gebied. This project investigates the vegetation of the fragmented ridges in the Klerksdorp Municipal area. Motivation for this study lies in the fact that these areas are being threatened by development, e.g. new residential areas, industrial sites and oilier disturbances. This vegetation study forms part of a proposed base plan for the development and conservation of this area. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1997-07-11 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v16i2.667 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 74-85 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 16, No 2 (1997); 74-85 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/667/1216
|
|
ADVERTISEMENT