Die genetiese manipulasie van die gis Saccharomyces cerevisiae vir die moontlike omskakeling van polisakkariedryke landbougewasse en nywerheidsafval na enkelselproteien en brandstofetanol

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die genetiese manipulasie van die gis Saccharomyces cerevisiae vir die moontlike omskakeling van polisakkariedryke landbougewasse en nywerheidsafval na enkelselproteien en brandstofetanol The genetic manipulation of the yeast Saccharomyces cerevisiae with the aim of converting polysaccharide-rich agricultural crops and industrial waste to single-cell protein and fuel ethanol
 
Creator Pretorius, I. S.
 
Subject — — — —
Description Die wêreld se probleem ten opsigte van oorbevolking en omgewingsbesoedeling het ’n dringende behoefte aan alternatiewe proteïen - en energiebronne laat ontstaan. Een wyse waarop hierdie nypende tekorte aangevul kan word, is om enkelselproteien (vir byvoeging tot voedsel en dierevoer) en brandstofetanol met behulp van bakkersgis vanaf polisakkariedryke landbougewasse en industriele afval te produseer. Weens die afwesigheid van bepaalde depolimeriserende ensieme kan die gis Saccharomyces cerevisiae egter nie die oorvloedige energiebronne wat in stysel, pektien, sellulases en hemisellulases opgesluit is, benut nie. The world’s problem with overpopulation and environmental pollution has created an urgent demand for alternative protein and energy sources. One way of addressing these burning issues is to produce single-cell protein (for food and animal feed supplements) and fuel ethanol from polysaccharide-rich agricultural crops and industrial waste by using baker’s yeast.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1994-07-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v13i3.587
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 3 (1994); 66-80 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 13, No 3 (1994); 66-80 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/587/1054
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1994 I. S. Pretorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT