Ou en nuwe tendense in die ekotoksikologie: die relevansie van stresekologie en ekotoksikogenomika

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Ou en nuwe tendense in die ekotoksikologie: die relevansie van stresekologie en ekotoksikogenomika Old and new tendencies in ecotoxicology: the relevance of stress ecology and ecotoxicogenomics
 
Creator Reinecke, S. A.
 
Subject — — — —
Description Die relatief jong wetenskapsgebied van die ekotoksikologie het in die afgelope dekade heelwat veranderinge ondergaan – vanaf ’n meer praktykgerigte, toetsgesentreerde vakgebied, na ’n basiese navorsingsveld waarin meer klem gelê word op probleemoplossing en die soeke na oorsake van effekte wat verkry word. In hierdie artikel word die ontstaan van die vakgebied in die wetenskap ontleed, asook die invloed van nuwe ontwikkelings op die gebiede van die bio-informatika en genetika. Die meriete hiervan word bespreek en die gevolgtrekking is dat die vakgebied besliste voortbestaansreg het as afsonderlike wetenskap, ongeag die multidissiplinêre aard daarvan. ’n Oorsig word gegee van die historiese ontwikkeling van die vakgebied en die skakeling daarvan met die breë ekologie, as ’n voorbeeld van stresekologie. Die belang van die inkorporering van die mees resente navorsingsontwikkelinge soos bio-informatika, multivariasie-statistiek en genomika in die biologie binne die ekotoksikologie, word bespreek. Die mening word uitgespreek dat ekotoksikologie in die nabye toekoms toenemend ’n gedaanteverwisseling sal ondergaan om ook die ekotoksikogenomika in te sluit. Dit sal die gevolg wees van die wisselwerking tussen ekotoksikologie en ekologie op ’n kruispad met genomika en bio-informatika. The relatively young science, ecotoxicology, has changed substantially during the last decade from a more practically oriented science to a basic one with more focus on problem solving and the search for causalities in the study of effects. In this article the origin and position of the discipline is analysed, as well as the influence of new developments in the fields of bio-informatics and genetics. The merit of this is discussed and the conclusion made that ecotoxicology can be seen as a separate science, notwithstanding its multidisciplinarity. A review is given of the historic development of the subject and its connection with broad ecology as an example of stress ecology. The importance of incorporating the most recent research developments in biology into ecotoxicology, such as bio-informatics, multivariate statistics and genomics, is discussed. The view is expressed that ecotoxicology will be changing in the near future to include ecotoxicogenomics. This will be a result of the interaction between ecotoxicology and ecology on the cross roads with genomics and bio- informatics.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2005-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v24i3.175
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 3 (2005); 52-59 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 3 (2005); 52-59 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/175/778
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2005 S. A. Reinecke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT