Afrikaans in Botany after 75 years of “Akademie” activities

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Afrikaans in Botany after 75 years of “Akademie” activities Afrikaans in die Plantkunde na 75 jaar
 
Creator van der Schijff, H. P.
 
Subject — — — —
Description Just like the Afrikaans language itself, the use of Afrikaans as a technical language in Botany made meaningful progress during the last 75 years. It cannot, however, be divorced from the general use of Afrikaans by the Afrikaner in his daily contact with his non-Afrikaans speaking compatriots in all other spheres of activities, such as business, sports or politics. Unless Afrikaans as a spoken language can hold its own in a growing English-speaking community and world, it will not survive as a technical scientific language in Botany. As a technical language only, no language can hold its own. The publishing of scientific papers in international journals by Afrikaans-speaking scientists cannot be attributed to selfishness or a lack of appreciation for their mother tongue. It must also be seen as a means of enhancing the scientific image of his country and of the Afrikaner. Net soos die Afrikaanse taal self het die gebruik van Afrikaans as plantkundige vaktaal die afgelope 75 jaar goeie vooruitgang gemaak. Waar die Afrikaanse plantkundige vaktaal teenswoordig sterker figureer as ooit tevore, mag dit nie in isolasie gesien word van die algemene en alledaagse gebruik van Afrikaans op alle ander aktiwiteitsterreine nie - soos die sakewêreld, die sportwêreld, die politieke terrein - trouens op alle terreine waarop die Afrikaner horn saam met sy medelandgenote wat nie Afrikaanssprekend is nie, bevind. Tensy Afrikaans horn as algemene spreektaal in ’n al vinniger wordende Engelse gemeenskap en wêreld kan handhaaf, het hy geen kans op oorlewing as plantkundige vaktaal nie. As wetenskaplike taal alleen kan geen taal horn handhaaf nie. Afrikaanstalige vakkundiges wat in internasionaal erkende anderstalige tydskrifte publiseer en internasionale erkenning kry, doen dit nie am bloot selfsugtige motiewe en uit miskenning van hulle taal nie, maar oak om die beleid van Suid-Afrikaanse navorsing en die Afrikaner uit te dra.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1985-03-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v4i2.1025
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 4, No 2 (1985); 52-59 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 4, No 2 (1985); 52-59 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1025/2106
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1985 H. P. van der Schijff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT