Oksitosien: ’n kort oorsig

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Oksitosien: ’n kort oorsig Oxytocin: a short review
 
Creator Levay, P. F. Viljoen, M. Meij, H. S.
 
Subject — — — —
Description Oksitosien is tot onlangs net met kraam en laktasie in verband gebring. Die vergelykbare basale plasmavlakke van die man en vrou dui egter daarop dat die funksies van die hormoon veel wyer mag strek. Dit wil voorkom asof oksitosien se bydrae tot laktasie nie net heperk is tot melkejeksie nie, maar dat dit ook by melkproduksie betrokke is. Oksitosien het blykhaar ook 'n invloed op sowel menstruasie as swangerskap. Verder bevorder dit kontraktiliteit van die ovidukte by die vrou, en van die tunica albuginea, vas deferens en tubuli seminiferi by die man, wat respektiewelik dui op 'n rol in oösiet - en spermtransport, en dus bevrugting. Talle modulerende effekte van oksitosien in die sekresiebeheer en in die werking van ander hormone is voorgestel. Aktiwiteite van die sentrale senuweestelsel waarby oksitosien moontlik betrokke kan wees, sluit in pyn, angs, geheue en die leerproses, asook seksuele gedrag. Ondersoeke word tans gedoen om die moontlike terapeutiese waarde van oksitosien op byvoorheeld chroniese pyn en Alzheimer-siekte vas te stel. In hierdie kort oorsig word die biochemiese en fisiologiese aspekte wat die bekende en meer uitgebreide funksies van oksitosien onderlé, asook die moontlike terapeutiese aanwending van oksitosien, saamgevat. Oxytocin is traditionally associated with parturition and lactation. The similarity in oxytocin plasma levels in males and females implies a wider physiological role for the hormone. Oxytocin would now appear to be involved not only in milk ejection, but also in the production of milk. The hormone has further been shown to play a paracrine role in menstruation and to be of importance for normal fertilisation. Several endocrine modulatory as well as neurotransmitter effects have also been reported for oxytocin. The discovery of the role of oxytocin in central nervous system processes such as pain, anxiety, memory and learning has stimuluted a search for possible therapeutic applications of oxytocin in cases such as chronic pain and Alzheimer’s disease. A short review is presented of some of the biochemical and physiological aspects underlying the functions and possible therapeutic applications of oxytocin.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1993-07-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v12i3.564
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 12, No 3 (1993); 61-66 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 12, No 3 (1993); 61-66 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/564/1008
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1993 P. F. Levay, M. Viljoen, H. S. Meij https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT