Die wiskundige grondslag van die bedryfslogistiek as studiegebied

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die wiskundige grondslag van die bedryfslogistiek as studiegebied The mathematical basis of business logistics as a field of study
 
Creator Pienaar, William J.
 
Subject — — — —
Description Hierdie artikel beskryf die gebruik van die term logistiek, dui die wiskundige grondslag daarvan aan en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied. Die konsep logistieke bestuur word in ’n bedryfskonteks beskryf en die strategiese, taktiese en operasionele vlakke daarvan word geïdentifiseer. Daar word ’n uiteensetting gegee van die samehang van stelselontleding en logistieke bestuur. Die rol en noodsaak van operasionele navorsing in logistieke besluitneming word verduidelik. Die pertinentste onderwerpe van operasionele navorsing in die logistieke veld asook die wiskundige bevoegdhede waaroor ’n logistikus moet beskik, word geïdentifiseer. This article describes the meaning of the word logistics, outlines its mathematical basis and explains the meaning thereof as a contemporary field of study. The concept of logistics management is described in a business context and the strategic, tactical and operational tiers thereof are identified. The relationship that exists between systems analysis and logistics management is indicated. The role and essence of operations research in logistics decision- making are described. The most pertinent operations research topics in the field of logistics as well as the mathematical competencies a logistician should possess, are identified.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2006-09-22
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v25i2.151
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 2 (2006); 111-123 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 25, No 2 (2006); 111-123 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/151/122
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2006 William J. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT