The apparent effect of melatonin on glucose homeostasis in the liver
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | The apparent effect of melatonin on glucose homeostasis in the liver Die klaarblyklike invloed van melatonien op glukosehomeostase in die lewer | |
Creator | Müller, F. A. | |
Description | The addition of insulin to incubated liver slides gives rise to a decrease in the glucose concentration of the incubation medium. Should melatonin be added simultaneously, the effect of the insulin alone would be almost totally neutralised. The addition of glucagon to incubated liver slides has no effect on the glucose concentration of the incubation medium. Should melatonin be added simultaneously, the glucose concentration would rise considerably. It would appear that melatonin in liver tissue serves as an insulin antagonist/glucagon synergist. Die toevoeging van insulien tot geinkubeerde lewerskyfies lei tot ’n verlaging in die glukosekonsentrasie van die inkubeermedium. Indien melatonien gelyktydig met insulien bygevoeg word, word die effek van insulien alleen bykans totaal geneutraliseer. Die toevoeging van glukagon tot geïnkubeerde lewerskyfies lei tot geen verandering in die glukosekonsentrasie van die inkubeermedium nie. Indien melatonien gelyktydig met glukagon bygevoeg word, verhoog die glukosekonsentrasie in die medium betekenisvol. Dit wil voorkom asof melatonien as ’n insulienantagonis/glukagonsinergis in lewerweefsel fungeer. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1988-03-17 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v7i2.905 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 7, No 2 (1988); 85-86 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 7, No 2 (1988); 85-86 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/905/1884
|
|
ADVERTISEMENT