Die invloed van drie kruisbestuiwers op die saadinhoud van Minneola tangelo (Citrus parodist x C reticulata)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die invloed van drie kruisbestuiwers op die saadinhoud van Minneola tangelo (Citrus parodist x C reticulata) The influence of three cross-pollinators on seed content of Minneola tangelo (Citrus paradisi x C. reticulata) | |
Creator | Esterhuizen, H. J. Holtzhausen, L. C. Swart, E. | |
Description | Die invloed van verskillende kruisbestuiwers (Clementine, Empress en Valencia) op die gemiddelde saadinhoud van Minneola tangelo is ondersoek. Clementine en Empress as kruisbestuiwers het die grootste invloed op die gemiddelde saadinhoud van die vrugte gehad, terwyl dié van Valencia nie noemenswaardig was nie. Die gemiddelde saadinhoud van die vrugte het afgeneem met toename in afstand vanaf die kruisbestuiwer. Indien ’n beperking op die afstand tussen kultivar en kruisbestuiwer geplaas word, sal ’n groter persentasie vrugte aan uitvoerstandaarde ten opsigte van saadinhoud voldoen. The influence of cross-pollination by Clementine, Empress and Valencia on the seed content of Minneola tangelo was investigated. Clementine and Empress had the largest influence on the average seed content of fruit while that of Valencia was minimal. The average seed content of the fruit decreased with increasing distance from the pollinator. The three cultivars in this study can be used as cross-pollinators. A specific distance should be allowed between the cultivar and cross-pollinator to ensure fruit with acceptable seed content and fruit size for export. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1991-07-08 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v10i4.508 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 165-168 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 10, No 4 (1991); 165-168 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/508/911
|
|
ADVERTISEMENT