Inter basin water transfers

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Inter basin water transfers Wateroordrag tussen rivierbekkens
 
Creator van Robbroeck, T. P. C.
 
Subject — — — —
Description Most economic development in South Africa has taken place on the dry plateau of the interior following the discovery of minerals. The much smaller wetter parts get most of the run-off and have generally limited possibilities for advantageous use of their water resources. Consequently, it is logical to transfer water between basins with a surplus to ones experiencing shortages. There is a body of opinion that such transfers should be stopped in the interest of the decentralistion policy, but such action is not considered in the national interest. The intricate system of inter-basin transfer from the Komati, the Usutu and the Vaal River to supply the Eastern Transvaal coalfields is described. This system has shown its flexibility during the recent drought. The most important inter-basin transfer scheme is the Tugeia- Vaal Project which is described in broad terms. The advantages of the principle of reserve storage and of co-operation with Escom are dealt with. Possible further projects to augment the Vaal River supplies are mentioned. Other inter-basin transfer schemes implemented by the Department of Water Affairs such as the Orange River Project, the Riviersonderend-Berg River Project and others of lesser importance are dealth with. Ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika het veral op die droë plato van die binneland na die ontdekking van minerale plaasgevind. Die heelwat kleiner, natter gedeeltes ontvang die meeste van die afloop en het oor die algemeen beperkte moontlikhede vir die voordelige gebruik van hul waterhulpbronne. Gevolglik is dit logies om water vanaf ’n dreineringsgebied met surpluswater na ’n dreineringsgebied met ’n watertekort oor te plaas. Daar word deur sommiges gemeen dat sulke oorplasings in die belang van die desentralisasiebeleid afgeias moet word, maar so ’n optrede word nie as in die nasionale belang beskou nie. Die ingewikkelde sisteem van tussenbekkenoordrag vanaf die Komati-, Usutu-, en die Vaalrivier, om die Oos-Transvaalse steenkoolveide te voorsien, word beskryf. Die sisteem het sy plooibaarheid reeds gedurende die onlangse droogte bewys. Die mees belangrike tussenbekkenoordragskema is die Tugeia- Vaaiskema wat in detail beskryf word. Die voordele van die beginsel van reserwe-opgaring en die samewerking met Evkom word behandel. Moontlike ander projekte om die Vaalriviervoorrade aan te vul, word genoem. Ander tussenbekkenoordragskemas, soos die Oranjerivierprojek, die Riviersonderend-Bergrivierprojek en ander minder belangrike skemas wat deur die Departement van Waterwese geïmplementeer is, word behandel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1985-03-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v4i3.1036
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 4, No 3 (1985); 93-98 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 4, No 3 (1985); 93-98 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1036/2126
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1985 T. P. C. van Robbroeck https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT