’n Chronologiese oorsig van Suid-Afrikaanse riglyne vir residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik met erfgrootte as onafhanklike veranderlike

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title ’n Chronologiese oorsig van Suid-Afrikaanse riglyne vir residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik met erfgrootte as onafhanklike veranderlike Chronological review of South African guidelines for residential average annual water demand with property size as independent variable
 
Creator Jacobs, Heinz
 
Subject — — — —
Description Riglyne vir die beraming van residensiële gemiddelde jaarlikse waterverbruik (GJV) met erfgrootte asonafhanklike veranderlike is sedert 1960 in Suid-Afrika deur siviele ingenieurs gebruik. Die meesonlangse publikasie het in 2008 die lig gesien. Die GJV vorm die basis van verskeie berekenings watuitgevoer word tydens die ontwerp en ontleding van watertoevoerstelsels. Oor die jare het tegnologieverbeter, wetenskaplike vooruitgang is gemaak en waterverbruik het verander, met die gevolg datriglyne vir GJV dienooreenkomstig verbeter en aangepas is. Eerstens is sodanige verandering tedanke aan verbetering – groter datastelle kan aan die hand van moderne rekenaartegnologie geredelikstatisties ontleed word. Tweedens kan die aanpassings toegeskryf word aan wetenskaplike vooruitgangaangaande die meting, modellering en ontleding van waterverbruik. Boonop verander waterverbruikmet tyd. Hierdie navorsingstuk voorsien die eerste gedokumenteerde oorsig van die chronologieseontwikkeling van GJV riglyne in Suid-Afrika. Daar word opgemerk dat slegs twee riglyne vir relatieflang periodes toegepas was. In beide gevalle het ’n gekoördineerde opvoedings- en bemarkingsaksiedie latere toepassing van die riglyn bevorder – werk wat andersins sou afsteek by ander publikasiesuit ’n suiwer navorsingsoogpunt. Die waarde van ’n riglynstruktuur (GJV teenoor erfarea in hierdiegeval) wat onveranderd bly kom ook na vore. Guidelines for residential average annual water demand (AADD) based on property size were introduced to the South African Civil Engineering fraternity in about 1960, with the most recent publication of such guidelines in 2008. The AADD forms the basis of calculations performed during the design and analysis of water systems. Over the years technology has improved, scientific progress was made and demand has changed, resulting in improved and updated guidelines for AADD. Changes in the guidelines over the years could be considered to be a result of improvement– larger and more accurate data sets are nowadays analysed statistically by improved computer technology. Also, the changes are considered to be the result of scientific advances in the fields of metering, modelling and analysis of water demand. Finally, actual changes in demand occur with time. This research provides the first documented review of the chronological development of AADD guidelines in South Africa. It is noted that only two guidelines were used for relatively long periods of time. In both cases the guidelines would not compare favourably to others from a pure research perspective, but their successful application is the result of a co-ordinated educational and marketing effort. The value of a sustained guideline structure (AADD versus stand size in this case) is also underlined.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2008-09-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v27i4.94
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 27, No 4 (2008); 240-265 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 27, No 4 (2008); 240-265 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/94/80
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2008 Heinz Jacobs https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT