Statistiese terminologieprojek

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Statistiese terminologieprojek Statistiese terminologieprojek
 
Creator Steyn, H. S.
 
Subject — — — —
Description Daar bestaan die afgelope paar dekades ’n Afrikaans-Engelse Statistiekwoordeboek. Hierdie woordeboek is laas in 1984 hersien en ongeveer agt jaar later het die behoefte begin ontstaan om die woordeboek by te werk met byvoeging van nuwe terme en hersiening van die bestaande terme. Aan die einde van 1992 is ’n projek geloods om hierdie werk aan te pak. Die inisiatief is geneem deur die Suid-Afrikaanse Statistiese Vereniging (SASV) se Onderwyskomitee. Die Nasionale Terminologiediens (NTD) het hulp verskaf sover dit advies en infrastruktuur betref. Daar bestaan die afgelope paar dekades ’n Afrikaans-Engelse Statistiekwoordeboek. Hierdie woordeboek is laas in 1984 hersien en ongeveer agt jaar later het die behoefte begin ontstaan om die woordeboek by te werk met byvoeging van nuwe terme en hersiening van die bestaande terme. Aan die einde van 1992 is ’n projek geloods om hierdie werk aan te pak. Die inisiatief is geneem deur die Suid-Afrikaanse Statistiese Vereniging (SASV) se Onderwyskomitee. Die Nasionale Terminologiediens (NTD) het hulp verskaf sover dit advies en infrastruktuur betref.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1996-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v15i4.653
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 178-180 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 15, No 4 (1996); 178-180 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/653/1185
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1996 H. S. Steyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT