Beraming van die kolfvermoë van Suid-Afrikaanse internasionale eendagkrieketspelers

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Beraming van die kolfvermoë van Suid-Afrikaanse internasionale eendagkrieketspelers Estimation of the batting ability of South African international one-day cricket players
 
Creator Lemmer, H. H.
 
Subject — — — —
Description Daar word aangetoon dat die internasionaal aanvaarde gebruik om ’n kolwer se vermoë te beraam deur sy gemiddeld gebaseer op sogenaamde voltooide beurte, dit wil sê sy totale getal lopies gedeel deur die aantal keer wat hy uit was, berus op die aanname dat sy tellings ’n eksponensiaalverdeling besit. Die meer algemene gamma- en Weibullverdelings gee egter beter passings en is ook meer sinvol om te gebruik aangesien nie-uit-nie-tellings op ’n meer bevredigende manier hanteer word. Beramings word gemaak van die S.A. internasionale eendagspelers gebaseer op data tot aan die einde van Augustus 2000. Daarvolgens is Klusener die beste kolwer met ’n beraamde gemiddeld heelwat hoër as Kirsten s’n, hoewel hulle volgens die gewone metode ongeveer dieselfde gemiddeld het. Die Weibullverdeling word aanbeveel as ’n baie geskikte model. It is shown that the international method of estimating a batsman’s ability by the average number of runs per completed innings, i.e. the total number of runs divided by the number of out innings, follows from the assumption that the scores follow an exponential distribution. The more general gamma and Weibull distributions are better representatives of the scores and are more satisfactory because not out scores are treated in a more sensible way. Estimates are made for the South African international one-day players based on data up to the end of August 2000. It is found that Klusener is the best batsman with an estimated average markedly higher than that of Kirsten, although according to the usual method their averages are approximately the same. The Weibull distribution is recommended as a very suitable model.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2001-09-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v20i2.250
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 45-48 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 20, No 2 (2001); 45-48 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/250/237
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2001 H. H. Lemmer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT