Die brein soos beskou deur die Grieke en Romeine

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die brein soos beskou deur die Grieke en Romeine The brain as viewed by the Greeks and Romans
 
Creator Retief, Francois P. Cilliers, Louise
 
Subject Mediese Geskiedenis mummifikasie; setel van intelligensie; sensoriese waarneming; pneuma — —
Description In Ou Egipte is mummifikasie met uitgebreide reseksie of uitsnyding van organe geassosieer, maar geen kennis is geneem van die morfologie van die brein nie. Griekse skrywers van die sesde en vyfde eeue v.C. het die brein aanvanklik gesien as die setel van intelligensie, die orgaan van sensoriese waarneming en gedeeltelik die oorsprong van sperma. Pneuma het ’n belangrike rol in breinfunksie gespeel. Hippokrates was die eerste om die brein te beskryf as ’n dubbele orgaan, wat met harsingvlies (meninges) bedek, funksioneel van pneuma afhanklik en vertolker van begrip is. Tydgenote soos Plato, Aristoteles en Diokles het tot die beskrywing bygedra, maar laasgenoemde twee het beweer dat die hart die middelpunt van intelligensie is en nie die brein nie. Gedurende die laaste helfte van die vierde eeu v.C. is disseksie van die menslike liggaam tydelik aan die mediese skool van Alexandrië toegelaat en het dit tot merkwaardige vooruitgang in die begrip van die menslike anatomie en fisiologie gelei. Herofilus en Erasistratus het uitstekende beskrywings van die struktuur en funksie van die brein gegee wat eers in die tweede eeu n.C. deur Galenus geëwenaar is. In Ancient Egypt mummification was associated with extensive organ resection, but the brain was removed through a hole cut in the ethnocide bone. It was thus not observed as an organ. Greek writers of the 6th and 5th centuries BC originally said the brain was the seat of intelligence, the organ of sensory perception and partially the origin of sperm. The substance pneuma, originating from fresh air, played an essential role in brain function. Hippocrates initially described the brain as a double organ, covered by meninges and responsible for perception. Contemporaries like Plato, Aristotle and Diocles confirmed the findings though the latter two considered the heart to be the centre of intelligence. During the late 4th century BC, with the onset of the Hellenistic era of medicine, dissection of the human body was temporarily allowed at the medical school of Alexandria, and this led to a remarkable advance in the understanding of human anatomy and physiology under Herophilus and Erasistratus. Their excellent descriptions of the structure and function of the brain was only matched and surpassed by Galen in the 2nd century AD.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor Geen —
Date 2015-11-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — Historiese navorsing — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v34i1.1297
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 34, No 1 (2015); 4 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 34, No 1 (2015); 4 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1297/2991 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1297/2992 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1297/2993 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1297/2982
 
Coverage Antieke Griekeland en Rome 1150 v.C. tot c. 400 n.C. — — — —
Rights Copyright (c) 2015 Francois P. Retief, Louise Cilliers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT