Die beraming van verhoogde streeksinkome wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte spruit

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die beraming van verhoogde streeksinkome wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte spruit Estimation of increased regional income that emanates from economically justified road construction projects
 
Creator Pienaar, W. J.
 
Subject — — — —
Description Hierdie artikel identifiseer die ontwikkelingsvoordele wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte kan spruit. Dit toon hoe die eenmalige verhoging in streeksinkome as gevolg van investering in padbouprojekte en die herhalende bykomende streeksinkome wat uit die gebruik van nuwe of verbeterde paaie sal spruit, beraam kan word. Onderskeid word getref tussen ’n kostevoordeelontleding (wat die mate van ekonomiese regverdiging van ’n projek bepaal) en ’n streeksekonomiese inkome-ontleding (wat die algemene ekonomiese voordele beraam wat deur padinvestering en –gebruik geskep word). ’n Werkswyse word voorgestel waardeur (a) die eenmalige verhoging in streeksinkome deur vermenigvuldiger-ontleding en (b) die herhalende streeksinkome deur versneller-ontleding beraam kan word. ’n Numeriese voorbeeld word verskaf van hoe hierdie twee tipe ontledings uitgevoer word. Ten slotte word riglyne verskaf oor die toepaslike inagneming van insetveranderlikes by die berekening van die streeksinkomevermenigvuldiger. This article identifies the possible development benefits than can emanate from economically justified road construction projects. It shows how the once-off increase in regional income resulting from investment in road construction projects, and the recurring additional regional income resulting from the use of new or improved roads can be estimated. The difference is shown that exists between a cost-benefit analysis (to determine how economically justified a project is) and a regional economic income analysis (to estimate the general economic benefits that will be developed by investment in and usage of a road). Procedures are proposed through which the once-off and recurring increases in regional income can be estimated by using multiplier and accelerator analyses respectively. Finally guidelines are supplied on the appropriate usage of input variables in the calculation of the regional income multiplier.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2005-09-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v24i4.179
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 108-117 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 24, No 4 (2005); 108-117 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/179/148
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2005 W. J. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT