Die beheer van ’n elektriese kragnetwerk - vervormingskompensator - hibried deur ’n kunsmatige neurale netwerk

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title Die beheer van ’n elektriese kragnetwerk - vervormingskompensator - hibried deur ’n kunsmatige neurale netwerk Control of a hybrid compensator in a power network by an artificial neural network
 
Creator Shaw, I. S. van Wyk, J. D. Pretorius, R. W.
 
Subject — — — —
Description ’n Toenememde belangstelling in die verwydering van vervorming in elektriese kragnetwerke het tot die ontwikkeling van verskillende kompensatortopologieë gelei. Weens die toenemende koste van eleklriese energie moet ’n kompensator van enige topologie 'n koste- effektiewe diens lewer. Hierdie artikel handel oor die ontwikkeling van 'n kunsmatige neurale netwerk, opgelei deur die trupropagasiemetode, wat die koste-effektiewe bedryf van 'n kompensatorhibried beheer. Die kompensatorhibried bevat verskilende omsetters en filters. Die beheerde ontleed die lastoestande, operasionele eienskappe en verliese van die omsetters en filters en stel 'n optimale koste-effektiewe kompensasiestrategie daar. Increased interest in the elimination of distortion in electrical power networks has led to the development of various compensator topologies. The increasing cost of electrical energy necessitates the cost-effective operation of any of these topologies. This paper considers the development of an artificial neural network based controller, trained by means of the backpropagation method, that ensures the cost-effective operation of the hybrid compensator consisting of various converters and filters.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 1998-07-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v17i1.687
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 17, No 1 (1998); 32-38 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 17, No 1 (1998); 32-38 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/687/1255
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 1998 I. S. Shaw, J. D. van Wyk, R. W. Pretorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT