Die vleiplantegroei in die Grootvlei-Villiers - omgewing, Oos-Transvaal
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology
Field | Value | |
Title | Die vleiplantegroei in die Grootvlei-Villiers - omgewing, Oos-Transvaal The wetland vegetation in the Grootvlei-Villiers area, Eastern Transvaal | |
Creator | Myburgh, W. J. | |
Description | Om plantgemeenskappe te kan onderskei, is die plantegroei van die vlei - en pangebiede in die Grootvlei-Villiers omgewing fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 44 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer en die resultaat is deur Braun- Blanquet prosedures verfyn. Die resultaat toon tien plantgemeenskappe wat hiërargies geklassifiseer is en wat in ‘n fitososiologiese tabel aangetoon word. Individuele vleie en panne is betreklik arm aan plantspesies, maar daar is groot variasie in spesiesamestelling tussen verskillende vleie en panne. The vegetation of the wetlands in the Grootvlei-Villiers area was investigated phytosociologically to distinguish plant communities. The results of a numerical classification (TWINSPAN) of 44 relevés, refined by Braun-Blanquet procedures, revealed ten plant communities which are classified hierarchically and which are presented in a phytosociological table. Although individual wetlands are poor in plant species, considerable variation in species composition exists among the different wetlands. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1995-07-10 | |
Identifier | 10.4102/satnt.v14i2.607 | |
Source | Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 2 (1995); 48-54 Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 14, No 2 (1995); 48-54 2222-4173 0254-3486 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/607/1093
|
|
ADVERTISEMENT