Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie

Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa

 
 
Field Value
 
Title Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie
 
Creator Venter, Fred
 
Subject — Promosie; nisbemarking; bemarkings kommunikasie; standaardafwyking; mediaan; rekeningkundige gemiddeld
Description Hedendaagse ondernemings bevind hulself in ’n hoogs kompeterende en dinamiese omgewing. Die onderneming wat egter bo die res gaan uitstyg, is die wat vir hul kliënte omgee en die waarde en voordele van hul produkte en dienste suksesvol onder die aandag van die kliënte bring. Die oorlewing en groei van ondernemings gaan dus afhang van hoe goed hulle in kliënte se behoeftes kan voorsien (Marcus, 2003). Die fokus van hierdie studie is op die aanwending van direkte bemarkingsinstrumente as deel van ’n geïntegreerde bemarkingskommunikasie program te vorm. Die doel van sodanige strategie is om kliëntekontak te optimaliseer en handelsmerk lojaliteit te bevorder. Dit sal nie net die effektiwiteit van die verskillende bemarkingsinstrumente verbeter nie, maar kan ook aan ondernemings ’n substansiële mededingende voordeel bied.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-04-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/td.v2i2.289
 
Source The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa; Vol 2, No 2 (2006); 19 pages 2415-2005 1817-4434
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://td-sa.net/index.php/td/article/view/289/100
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 Fred Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT