ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa

 
 
Field Value
 
Title ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor
 
Creator Pretorius, Jannie
 
Subject — Persoonlike waardering; 5D-siklus van waarderende ondersoek; Hennie Aucamp as mentor; Coenie de Villiers; positiewe temas
Description In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en professionele ontwikkeling. Na ʼn waarderende onderhoud met die TV-aanbieder en stemkunstenaar, Coenie de Villiers, word die volgende vyf positiewe temas van sowel die navorser as De Villiers se vriendskap met Aucamp geïdentifiseer en ontleed:• keerpunt – ontmoeting met Aucamp• Aucamp se intellek en ruimheid van gees en ons verwonderdering• mentorskap en briewe• persoonlike keuse van Aucamp se aangrypendste skryfwerk en uitsonderlike vakmanskap• persoonlike beskouings omtrent wat ander kunstenaars by Aucamp kan leer ʼnFoto-collage is saamgestel om as visuele agtergrond vir die waardering te dien. Die navorser het ʼn persoonlike onderhoud met Aucamp gevoer om sy reaksie op die geïdentifiseerde temas te verkry en het Aucamp se reaksie met die bespreking geïntegreer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2014-07-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/td.v10i1.16
 
Source The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa; Vol 10, No 1 (2014); 26 pages 2415-2005 1817-4434
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://td-sa.net/index.php/td/article/view/16/301
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2014 Jannie Pretorius https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT