Die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika
 
Creator Scholtz, G.D.
 
Subject — —
Description Die opsteller van ’n referaat oor die staatkundige erfenis en ontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika moet noodwendig begin by ’n tydperk lank voordat Jan van Riebeeck in 1652 ’n blanke volksplanting hier kom stig het. In sekere sin moet hy teruggaan na die tydperk toe die boeke van die Bybel geskryf is. Daarin word vir die mens immers allerlei gedragslyne voorgeskryf. Dat die Woord van God die sentrale plek in die lewe van die mens moet inneem, is ’n beginsel wat die Hervorming van die sestiende eeu opnuut na vore gebring is. Uit die Bybel het Johannes Calvyn dan ook ’n aantal stelreëls geput wat, volgens sy beskouing, op die politieke terrein vir die mens bindend is. Dit sal vir die doel van hierdie kort referaat nie nodig wees om op al die politieke beginsels wat Calvyn so geformuleer het, in te gaan nie. Dit sal voldoende wees as na slegs twee verwys word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i1.1453
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 1 (1963); 5-25 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1453/1558
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 G.D. Scholtz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT