Die mikologie: Perspektief en waardebepaling

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die mikologie: Perspektief en waardebepaling
 
Creator Papendorf, M.C.
 
Subject — —
Description Die vroeë bestempeling van die twintigste eeu as die eeu van die natuurwetenskap het reeds in sy begin jare op soveel oortuigende getuienis berus dat niemand, seker veral nie na inagneming van die fenomenale vooruitgang gedurende die afgelope aantal dekades nie, sal wil beweer dat hierdie beoordeling enigsins voorbarig was nie. Veral vir die gene wat reeds ’n halfeeu lank of meer, die vordering van die natuurwetenskap van dag tot dag op soveel verskillende terreine kon volg en sodoende ’n besonder duidelike perspektief kon verkry, is hierdie bewering moontlik nog meer aanvaarbaar as vir ander wat op 'n later tydstip daarme kennis gemaak het en gevolglik soveel as doodgewoon, alledaags en vanselfsprekend moes aanvaar.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i1.1372
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 1 (1967); 54-79 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1372/1478
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 M.C. Papendorf https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT