Totius en sy universiteit

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Totius en sy universiteit
 
Creator d ’Assonville, V. E.
 
Subject — —
Description As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag van smaad” . Hierdie „nag van smaad” word op sy donkerste as die Tweede Vryheids- oorlog die Teologiese Skool van Burgersdorp feitlik tot stilstand bring en die twee Boererepublieke ’n puinhoop gemaak word. Dan bevind J.D . du Toit, die Kaapse rebel, hom teen die einde van 1900 saam met ander Kapenaars in ballingskap in Amsterdam waar hy aan die Vrye Universiteit van Abraham Kuyper diep onder die indruk kom van die idee van ’n Christelike Universiteit en die Christelike wetenskap.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i3.1209
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 3 (1977); 228-237 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1209/2121
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 V. E. d ’Assonville https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT