Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms
 
Creator Marais, Jan S.
 
Subject — —
Description Waarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwelling van nasionalisme duidelik waarneembaar in die meeste dele van die wêreld. Selfs die ideaal van ,,’n Verenigde Europa” skyn, afgesien van groter ekonomiese samewerking, vandag minder van ’n werklikheid te wees as ooit tevore. Dit skyn onmoontlik te wees om die eie nasionale trots van ’n erkende volk sonder meer uit te wis. Onafhanklikheid bly dus ’n begrip wat in die ware sin van die woord groot betekenis vir elke volk van naam inhou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i5.1324
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 5 (1969); 353-370 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1324/1430
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 Jan S. Marais https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT