Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die wysgerige konsepsie van Thomas van Aquino
 
Creator Van Aquino, Thomas
 
Subject — —
Description Samevattend is tot dusver die volgende aangetoon: Die werklikheid vertoon volgens Thomas 'n hierargiese struktuur. Daar is verskillende grade van syn. God is die hoogste, die volheid van syn, en by die laere synsniveaus is daar steeds 'n verdere verwydering van hierdie synsvolmaaktheid in die rigting van absolute afwesigheid van syn. Hierdie synshiërargie is volgens die vorm-materieskema opgebou. Die materie in die hoëre synslaag word vorm vir die laere, of omgekeerd: die vorm van die laere is die materie vir die hoëre dinge. God is absoluut suiwer vorm of wet (essensie). Die vorme van die dinge is die goddelike wet (genoem exemplar, similitudo, ratio, verbum of imago ) wat deur God daarin geskape is. God druk op dié wyse sy gelykenis op kreatuur.like wyse uit. Sy absolute volmaaktheid kan alleen tot uitdrukking gebring word deur 'n veelheid en verskeidenheid van geskape dinge. God word deur Thomas die causa effiaiens en exemplaris genoem. Die verhouding tussen Skepper en geskape werklikheid is dus dié van oorsaak en gevolg. As gevolg van sy wetsidee word daar deur Thomas dus nie duidelik tussen Skepper en skepping onderskei nie, want skepping beteken volgens hom onder andere dat God iets goddeliks (die wet) in die dinge lê. Via die goddelike wet in die dinge ingeskape, is daar 'n sekere kontinuiteit tussen God en kosmos.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i3/4.1242
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 3-4 (1976); 133-149 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1242/1350
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 Thomas Van Aquino https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT