Die verifikasieprobleem in die opvoedkunde

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die verifikasieprobleem in die opvoedkunde
 
Creator van der Walt, J. L.
 
Subject — —
Description Dit behoef geen lang en ingewikkelde betoog om weer die belangrikheid en die ingewikkeldheid van die verifikasieprobleem hier te stel nie: trouens, elke wetenskaplike het al op die een of ander wyse te doen gekry met die probleem van waarheid en verifikasie in die loop van die beoefening van sy besondere wetenskap. ’n Oorsig van die geskiedenis van die wetenskap bring veral een saak sterk op die voorgrond, naamlik dat daar tussen kennis en waarheid ’n besonder noue samehang bestaan, dermate dat dit selfs gesê kan word dat kennis nie sonder waarheid bestaan nie. As die sekerheid van die waarheid ontbreek, kan daar nie van kennis gepraat word nie, maar hoogstens van vermoede, mening (Gr. doxa) of waarskynlikheid (Spier, 1950:148). Anders as denke is kenne altyd op die een of ander wyse op die waarheid betrokke (Spier, 1950:129).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i2.1159
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 2 (1978); 154-168 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1159/1268
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 J. L. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT