Die invloed van die reg op ons Suid-Afrikaanse beskawingspatroon

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die invloed van die reg op ons Suid-Afrikaanse beskawingspatroon
 
Creator Postma, S.
 
Subject — —
Description Die vraag of die reg ons beskawingspatroon beïnvloed kan sonder veel omhaal van woorde bevestigend beantwoord word as ons, uitgaande van bepaalde verskynsels eie aan ons be­ skawingspatroon, telkens aantoon dat daar regsbepalinge be­ staan wat 'n conditio sine qua non is vir die bestaan van bepaalde aspekte van ons Suid-Afrikaanse lewenswyse. ’n Indrukwekkende dog vervelige lang lys van gemeenregtelike en wetteregtelike bepalinge sou dan aan u voorgehou kan word as voorwaardelik vir die bestaan van bepaalde verskyn­ sels. Die gevaar bestaan egter dat onder die magdom van woorde noodsaaklik vir die voltooiing van hierdie indeks van regsoorsake met voortvloeiende gevolge binne die kader van wat ons beskawingspatroon genoem word, ’n breër perspektief verskuil gaan en ander bydraende faktore misgekyk word. Deur hierdie benaderingswyse sou tewens ook ’n aanmatigend belangrike plek en invloedsfeer aan die juridiese toegedig word. Die legalistiese beskouing dat die reg as ’n soort selfgenoeg- same grootheid met een pennestreep gehele biblioteke tot rommelpapier kan reduseer, soos Von Kirchmann in sy op- spraakwekkende geskrif: „Die Wertlosigkeit der Jurispru- denz als Wissenschaft" beweer, gaan mank aan die gebrek van eensydigheid en oormatige veralgemening.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i5.1381
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 5 (1966); 401-414 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1381/1487
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 S. Postma https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT