Kerk en koninkryk

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kerk en koninkryk
 
Creator van der Walt, S.J.
 
Subject — —
Description As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy diepste wese deur die geloof alleen geken kan word (Hebr. 11 : 1). Net soos die geval is met die Bybel as ’n boek, is daar niks in of aan die kerk wat nie ook gewoon menslik gedui kan word nie, as ons nie deur die geloof verstaan en weet dat dit, as Liggaam van Christus, ten diepste die maaksel van God se hande is nie en dat dit alleen bestaan deurdat Christus deur sy Gees in die harte van die gelowiges woning maak nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i2.1301
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 2 (1969); 87-103 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1301/1407
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 S.J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT