Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare
 
Creator van der Merwe, N. T.
 
Subject — —
Description Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêreldbeskouing - en die alternatiewe in verskillende tale - selfs vir "wêreldbeelde", want is ook dit nie te spekulatief, generaliserend en religiegebonde vir die smaak van die moderne gesekulariseerde Weste en in elk geval met 'n tikkie Romantiek omstraal nie? Moet dit nie maar liewer om verleentheid te voorkom in 'n bergkassie van die Etiek buite sig gehou word nie?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v50i4.1055
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 50, No 4 (1985); 272-280 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1055/1164
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 N. T. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT