Christelike onderwys- ’n Beknopte opsomming van die besprekinge op die A.C.B. Konferensie.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Christelike onderwys- ’n Beknopte opsomming van die besprekinge op die A.C.B. Konferensie. | |
Creator | van der Walt, P. J. | |
Description | Op Dinsdag 25 en Woensdag 26 Januarie 1.1. is ’n konferensie van die Afrikaanse Calvinistiese Beweging in die Totius-gedenksaal op Potchefstroom onder voorsitterskap van prof. D. J. van Rooy gehou. Ongeveer 200 persone oor die lengte en breedte van Suid-Afrika, en selfs uit Suidwes-Afrika, die Rhodesiës en Kenia was teenwoordig. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1955-02-20 | |
Identifier | 10.4102/koers.v22i4.1939 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 22, No 4 (1955); 233-238 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1939/2033
|
|
ADVERTISEMENT