Swaziland die Geologie en Geografie van Swaziland

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Swaziland die Geologie en Geografie van Swaziland
 
Creator Wessels, J. J.
 
Subject — —
Description In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikasie van die verskillende rotstopes gevolg soos wat dit deur Hall en later Van Eeden gedoen is. Soos die werk gevorder het, is veranderings ingevoer om die klassifikasie aan te pas by plaaslike omstandighede, maar nie almal hiervan het die toets van die tyd deurstaan nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i9.1439
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 9 (1965); 383-424 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1439/1544
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. J. Wessels https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT