Die kerk en christendom in Afrika: 'n inleidende oorsig

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die kerk en christendom in Afrika: 'n inleidende oorsig
 
Creator Coetzee, J. H.
 
Subject — —
Description In hierdie fase van Afrika se geskiedenis is sy konfron- tasie met die kerk van Christus en die koninkryk van die hemele uiters aktueel. Dit is só in historiese sin, omdat die nie-Christelike volke van hierdie kontinent deur hulle aanra- king van die 19e eeu af met die Weste as toentertydse draer van die Christendom tot aktiewe deelname in die wêreldge- skiedenis en tot groter self- en wêreldbewustheid gebring is. Dit is ook die geval vanweë die groot ideologiese botsings onder die wêreldmagte. Maar dit is nog meer só in prinsipiële sin, deurdat elke volk geplaas word voor die allesbeslissende keuse: „Wie dink julle is die Christus?” (Matth. 22 : 42). Deur sy kontak met die Weste het die vraag tot Afrika gekom. Deur die betrokkenheid by die huidige wêreldgebeure het die beantwoording daarvan so dringend aktueel geword.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i3.1358
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 3 (1965); 166-172 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1358/1464
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT