Kommentaar: Op loop gejaagde objektiwiteit

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kommentaar: Op loop gejaagde objektiwiteit
 
Creator Snyman, J. J.
 
Subject — —
Description Professor Wissing wil as "gelowige wetenskaplike" iets soos Satanisme in die m assakultuur navors, aan die kaak stel en bestry met 'n vertroue in die moontlikliede van moderne tegnologiese apparatuur. Ek wil me ontken dat moderne klankapparaat onontbeerlik is v ir die naspeur van moontlik versteekte boodskappe in populêre musiek nie, maar om te reken dat die resultate van spektogramme uitsluitsel oor hierdie omstrede kwessie kan gee, wys in die rigting van 'n arm wetenskapsopvatting en 'n verengde wetenskapsmetodologie. Verantw oording oor belangrike veronderstellings en aannames kom nie op die tafel nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i4.864
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 4 (1989); 659-662 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/864/975
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 J. J. Snyman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT