Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Betsjoeanaland-protektoraat: Ekonomiese struktuur en voorwaardes vir ontwikkeling*
 
Creator Erasmus, D. P.
 
Subject — —
Description Betsjoeanaland-protektoraat is die grootste van die drie Britse protektorate in suidelike Afrika. Dit word in die suide en ooste begrens deur die Republiek van Suid-Afrika, in die noorde hoofsaaklik deur Suid- en Noord-Rhodesië en in die weste deur Suidwes-Afrika. As ’n geheel is die gebied nog nie opgemeet nie, maar die oppervlakte word op 225,000 vk. myl geraam, wat ongeveer dieselfde oppervlakte beslaan as die Transvaal, Oranje-Vrystaat en Basoetoland.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i4.1471
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 4 (1963); 284-307 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1471/1576
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 D. P. Erasmus https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT