Die metodologiese verband tussen die ekonomie en enkele ander sosiale wetenskappe

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die metodologiese verband tussen die ekonomie en enkele ander sosiale wetenskappe
 
Creator Swart, N.J.
 
Subject — —
Description Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die sogenaamde algemene „vergissings”, tweedens die verband van die ekonomie met ander sosiale wetenskappe en derdens die suiwer wetenskapiike of positiewe versus die Christelik- normatiewe siening van die aard en omvang van die ekonomie. Die tweede en derde groepe oorvleuel egter tot ’n mate terwyl die implikasies van die eerste kategorie deurwerk na die tweede en derde kategorieë.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i2.1310
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 2 (1969); 140-153 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1310/1416
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 N.J. Swart https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT