Kwarteeu Jubileum

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kwarteeu Jubileum
 
Creator Coetzee, W. C.
 
Subject — —
Description "Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1958-02-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i1.1588
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 1 (1958); 3-4 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1588/1692
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1958 W. C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT