“En onderzoekt uw beginselen ‘n afskeidswoord*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title “En onderzoekt uw beginselen ‘n afskeidswoord*
 
Creator Dekker, G.
 
Subject — —
Description Hierdie korl woord wat ek gevra is om tot u te rig, is in dubbele sin ’n afskeidswooi'd: die studente wat vanoggend hulle diplomas ontvang, lieem aiskeid van ons inrigting, en ek tree uit die vaste diens van die imiversiteit. By so ’n geleentheid kan mens in die versoeking kom om met ’n aantal vvyse lesse en gemeenplase te wil vergoed vir jou tekortkominge as dosent wat jy op ’n oomblik soos hierdie maar al te goed besef. Ek wil probeer om aan hierdie gevaar te ontkom deur een kardinale aspek van die studie en onderwys van literatuur en kuns te beklemtoon. Ek sal daarmee niks nuuts bring nie maar m.i. wel iets wat vir student en onder- wyser altyd lewend, altyd nuut moet bly, en lioewel my eerste uitgangspunt my eie vak is, iets wat geld vir alle studie en onderwys.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i5/6.1503
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 5-6 (1962); 193-198 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1503/1608
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 G. Dekker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT