Die Voortrekker-Monument

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Voortrekker-Monument
 
Creator Moerdyk, Gerard
 
Subject — —
Description Die Eeufeesjaar is vir die Afrikaner ’n tydperk van besieling. Nog nooit sedert die ontstaan van ons volk het een enkele gebeurtenis soveel nasietrots gewek as die honderdjarige herdenking van die Groot Trek. Vir die eerste keer in ons geskiedenis voel ons ons nie meer Kapenaars, Vrystaters, Natalers, en Transvalers nie, maar Afrikaners, saamgesnoer deur die tradisies van ’n selfstandige kultuurvolk. Wanneer die klimaks van die Ossewatrek met die hocksteenlegging van die Voortrekker-Monument bereik word, sal die besieling nie uitsterf nie, die krag wat geskep is sal bly voortgroei tot ’n onweerstaanbare mag. Die Afrikaner sal homself vind, en as die Monument na sowat vyf jaar onthul word, sal die saad wat in hierdie jaar gesaai is, tot voile rypheid gekom het. Dan sal die Monument self tot die volk spreek; intussen egter, is dit wenslik, nee noodsaaklik selfs, om die Monument aan die Afrikaners te verklaar, om ‘n uiteensetting te gee van die noodsaaklikheid van so ’n Monument, sowel as om die motief te verduidelik wat as inspirasie gedien het vir die ontwerpdaar van.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1938-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v6i3.1737
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 6, No 3 (1938); 1-4 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1737/1832
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1938 Gerard Moerdyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT