Menslike vryheid 1)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Menslike vryheid 1)
 
Creator Stoker, H. G.
 
Subject — —
Description ’n Mens se opvatting van vryheid hang af van sy lewensen wêreldbeskouing (wo. sy religieuse geloof) en sy „ervaring” én (wetenskaplik:) van sy Godsidee (resp. idee van die ..Absolute” of „Algenoegsame"), sy mensidee en sy wêreldidee (of kosmosidee) asook van sy opvatting van die onderlinge verhouding van God (resp. die „Abso- lute”), mens en wêreld (wo. die met hierdie verhoudings gegewe wetsidee of idee van die wetsorde). En hoe ver-skil by wetenskaplikes (teoloë, wysgere en vakwetenskaplikes) nie al hierdie ideë nie! Dit is dan ook geen wonder dat daar so baie (onderling botsende) vryheidsbeskouings bestaan nie — te meer waar die vryheidsprobleem besonder ingewikkeld en moeilik is!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i7/8.1480
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 7-8 (1964); 426-448 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1480/1585
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 H. G. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT