Ontwikkeling binne plurale samelewings

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ontwikkeling binne plurale samelewings
 
Creator Maritz, C. J.
 
Subject — —
Description Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka­ demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar sommige beoefenaars van die Publieke Administrasie watsoms(en stellig in ’n oomblik van onhelderheid!) meen dat dié nuweling as indringer uit sý akademiese ruimte geboender moet word (vgl. Cloete, 1979). Dié stiefmoederlike behandeling is haas onbegryplik - veral gesien in die lig van die noodwendige differensiasie van vakwetenskappe met die oog op die ontginning van die werklikheid én die feit dat niemand minder nie as Pu­ blieke Administrasie self die vaderskap van Ontwikkelingsadministrasie moet aan- vaar.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i2.1154
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 2 (1980); 158-180 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1154/1263
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 C. J. Maritz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT