Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
 
Creator van der Walt, J. L.
 
Subject — —
Description Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irrasionalisme" tegniese terme vir 'n besondere benadering tot filosofering is: die irrasionalisme skyn die rol van die rede / die redelike in die wetenskap te erken, maar anders as in die geval van die rasionalisme word die rede nie bloot om sy eie ontwil ingespan nie. Dit word aangewend vir ander, praktiese, sedelike, subjektiewe en selfs terapeutiese doeleindes. Daar is vasgestel dat die meeste van die kenmerkendste eienskappe van die irrasionalisme aangetref kan word in 'n ontleding van die filosofiese oogmerke wat Barrow in 'n aantal van sy jongste werke stel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v52i1-4.906
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 52, No 1-4 (1987); 167-182 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/906/1017
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 J. L. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT