Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis
 
Creator du Toit, S.
 
Subject — —
Description As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewerp dat selfs die mees verstokte kritikus nie meer meer sal twyfel aan die historiteit van hierdie twee persone nie — of hy moetmoedswillig die hakskene teen die prikkels skop.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1958-02-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i1.1597
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 1 (1958); 20-28 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1597/1701
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1958 S. du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT