Die vergelyking en die beoordeling van die toepassing van die integrale kosprysberekening en die differensiële kostekalkulasie*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die vergelyking en die beoordeling van die toepassing van die integrale kosprysberekening en die differensiële kostekalkulasie*
 
Creator Sorgdrager, A. J.E.
 
Subject — —
Description Hierdie toestand van sake is tans in Suid-Afrika waarneembaar. Behalwe Sorgdrager en Viljoen ( Leerboek van die moderne kosprysadmi- nistrasie, Potchefstroom, 1962) is daar nie juis in ons land in Afrikaans of in Engels oor die kosteproblematiek gepubliseer nie. Veral in Suid- Afrika val dit steeds weer op hoe die pragmatiese Angel-Saksiese be- skouings die botoon voer. Dis in die lig van die geskiedkundige agtergrond nie verbasend nie, maar dit bied ’n verstarring en weerstand tot ’n even- tuele verdere uitbouing van die teorie en praktyk van die moderne kosprysadministrasie. Integrasie tussen teorie en praktyk is tog absoluut noodsaaklik vir die voile ontplooiing van die leer van die kosprys.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i9.1512
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 9 (1963); 295-308 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1512/1617
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 A. J.E. Sorgdrager https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT