Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965
 
Creator Haak, J. F.W.
 
Subject — —
Description Dit is vir my ’n voorreg en ’n plesier om vanmiddag ’n paar gedagtes by hierdie belangrike byeenkoms uit te spreek. Alhoewel die Departement van Beplanning sopas slegs sy eerste verjaarsdag gevier het, is die verbintenis van sekere afdelings van my Departement met hierdie Universiteit heel- wat ouer en is dit ook nie die eerste keer dat ek hier optree nie. Ek voel dus baie tuis in hierdie omgewing omdat ons ou vriende is maar veral omdat hierdie Universiteit met die instelling van die beplanningskursus ’n landsdiens verrig.  
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i2.1351
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 2 (1965); 81-86 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1351/1457
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. F.W. Haak https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT