Between reform and transformation: Shalom for South Africa?1

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Between reform and transformation: Shalom for South Africa?1
 
Creator du Plessis, Lourens M.
 
Subject — —
Description Tussen hervorming en transformasie: Shalom vir Suid – Afrika? In hierdie artikel word uitgegaan van die standpunt dat daar in Suid -Afrika feitelik konsensus bestaan oor die noodsaak vir ingrypende sosio-politieke verandering, maar dat menings oor hoe en in watter rigting sodanige veranderin g moet plaasvind, wyd uiteenloop. Daar word twee basiese benaderings ten opsigte van verandering onderskei, naamlik 'n reformistiese en 'n transform istiese benadering. Binne die reformistiese kategorie word weer 'n reaksionêre en 'n pragmatiese groepering onderskei en binne die transformistiese kategorie 'n pragmatiese en revolusionêre groepering. Veranderingstrategieë wat tot die bogemelde groepe se beskikking is, word ondersoek. Klem word veral op drie moontlike strategieë gelé: politieke mobilisering, geweld en isolasie. Ten slotte word oorweeg of Christene in Suid-Afrika 'n bydrae tot politieke verandering kan lewer. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat dit wel moontlik is, maar dat skouspelagtige resultate nie verwag moet word nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i4.857
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 4 (1989); 530-549 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/857/968
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 Lourens M. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT