Menseregte en konfliksituasies

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Menseregte en konfliksituasies
 
Creator du Plessis, L. M.
 
Subject — —
Description ’n Regtelose mens is — net soos ’n verhoudinglose of ’n gemeenskaplose mens — feitelik onbestaanbaar of, om dit meer positief te stel, die mens as individu is noodsaaklikerwys ’n reghebbende wese in gemeenskap met andere. Vanselfsprekend verkondig hierdie tweeledig geformuleerde stelling nie die volle waarheid insake die mens nie: Die mens is immers ook individu (of enkeling) met ’n eiesoortige, individuele verantwoordelikheid wat hy nie op andere kan afskuif nie of, andersins, ’n unieke, eenmalige reghebbendheid wat andere nie m et hom kan deel nie. Voorts is elke mens deur G od geskape as koningskind — is hy of sy ’n gesagsdraer of volmaghouer in eie reg wat aan sy of haar Skepper en Verlosser verantwoording verskuldig is oor hoedat hy/sy sy/haar toerusting as kroon van die skepping gebruik. Vir ’n sinvolle bespreking van die tans ter sake onderwerp, is die reghebbendheid van die mens-in-gemeenskap egter ën ’n invalspoort ên ’n fokuspunt.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v44i5.1130
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 5 (1979); 339-353 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1130/1239
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 L. M. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT