Kategismusprediking

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kategismusprediking
 
Creator Duvenage, S. C. W.
 
Subject — —
Description Ek is gevra om te skryf oor Kategismusprediking. Aan die een kant is dit 'n maklike taak, omdat daar so baie aspekte van die onderwerp is wat voor die hand liggend is. Ons het immers as predikante in die Gereformeerde Kerk almal naasteby 52 maal in ’n jaar te doen met Kategismusprediking, en uit eie ervaring sowel as uit ons kennis van die Homiletiek is dit seker nie vir my moeilik om so ’n artikel te skryf nie. Aan die ander kant is dit tog ook weer ’n ontsaglik moeilike taak. Rede hiervoor is eintlik dieselfde — vele van die lesers weet self soveel van die onderwerp dat dit moeilik sal gaan om dit vir hulle aantreklik en smaakvol te behandel. Maar verder is dit ook moeilik omdat daar tog in ons Kerk ’n ingrypende verskil van opinie bestaan ten aansien van die metode van Kategismusprediking. Hierdie verskil van opinie vind ons nie maar net by lidmate nie, maar ook en veral by predikante en selfs by professore aan ons Teologiese Skool.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1958-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i4.1635
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 4 (1958); 156 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1635/1735
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1958 S. C. W. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT