Reformasie en Geloofsgloed

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Reformasie en Geloofsgloed
 
Creator van der Vyver, G. C.P.
 
Subject — —
Description In die jaar 1539 rig kardinaal Sadoleto ’n brief aan Genève om die stad te beweeg om terug te keer tot die Rooms-Katolieke kerk. Hierin beskryf hy die hervormers as enige onbestendige „anonyme, verbitterde mensen, die maar heen en weer gedreven worden en niet tot rust kunnen komen”. Vir hierdie Roomse kardinaal is die reformatore dus niks anders nie as leë miswolke, deur die wind voortgedrewe sonder oorsprong en sonder doel. Daarmee het kardinaal Sadoleto terselfdertyd sy siening op die Reformasie self weergegee. Dit is maar 'n onbestendige, verbitterde, rustelose uitbarsting van ’n klompie waansinniges teen die Roomse kerk wat hy op tipies Roomse kerkverheerlikende wyse sien as „die éne door Christus gestichte eeuwige katholieke kerk, altijd door Gods Geest geleid, altijd oorsprong en grond van zegen”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-02-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v28i4.1546
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 28, No 4 (1960); 186-192 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1546/1651
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 G. C.P. van der Vyver https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT